Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verloofde
verloofde [boodskap #137496] Thu, 05 August 2021 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verloofde
Afbreking: ver•loof•de
Samestelling: verloof + -de


Selfstandige naamwoord: verloofde
Meervoud: verloofdes

Betekenis:
• Iemand wat verloof is en in die huwelik wil tree; toekomstige bruid of bruidegom.

Gebruik:
• Ek en my verloofde trou in September.

Sinoniem:
• aanstaande

Vertaling:
Engels: betrothed, fiancé or fiancée
Nederlands: verloofde


Byvoeglike naamwoord: verloof
Attributief: verloofde

Betekenis:
• Attributiewe vorm van verloof. Wat belowe het om met mekaar te trou.

Gebruik:
• Die verloofde paartjie lyk al te gelukkig saam.

Vertaling:
Engels: engaged, affianced, betrothed
Nederlands: verloofde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onthoof
Volgende onderwerp: petalje
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:10:34 UTC 2025