Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onthoof
onthoof [boodskap #137495] Thu, 05 August 2021 14:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Veroordeelde word met 'n guillotine onthoof.
'n Veroordeelde word met 'n guillotine onthoof.
onthoof
Afbreking: ont•hoof
Samestelling: ont- + hoof


Werkwoord: onthoof
Verlede tyd: het onthoof
Teenwoordige deelwoord: onthoofde

Betekenis:
• Om iemand dood te maak deur sy kop (hoof) af te kap.

Gebruik:
• Die doodsvonnis is uitgespreek en die veroordeelde is kort daarna onthoof.

Sinoniem:
• onthals

Afgelei:
• onthoofde
• onthoofding

Vertaling:
Engels: to behead, decapitate
Nederlands: onthoofden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloos
Volgende onderwerp: verloofde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:47:21 UTC 2025