Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloos
bloos [boodskap #137494] Thu, 05 August 2021 14:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloos
Afbreking: bloos


Werkwoord: bloos
Verlede tyd: het gebloos
Teenwoordige deelwoord: blosend, blosende

Betekenis:
• Om rooi in die gesig te word, soos wanneer iemand skaam of verleë voel.

Gebruik:
• Sy bloos soos 'n bloedrooi roos toe hy haar op die wang soen.

Spreekwoord:
• Sonder om te blik of te bloos. [Sonder om enigsins skaam te wees; onbeskaamd.]

Vertaling:
Engels: to blush, flush
Nederlands: blozen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beswadder
Volgende onderwerp: onthoof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:52:29 UTC 2025