Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beswadder
beswadder [boodskap #137493] Thu, 05 August 2021 14:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beswadder
Afbreking: be•swad•der


Werkwoord: beswadder
Verlede tyd: het beswadder

Betekenis:
• Om iemand te belaster; slegte dinge oor iemand sê.

Gebruik:
• Jy sit en beswadder jou broer, en praat tot nadeel van jou eie broer. [Psalms 50:20]

Sinoniem:
• afkraak
• beklad
• belaster
• beskimp
• beskinder
• diskrediteer
• kwaadpraat
• slegsê
• skandaliseer
• swartsmeer

Afgelei:
• beswadderaar
• beswadderde
• beswaddering

Vertaling:
Engels: to slander, besmirch
Nederlands: beswadder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stokkie
Volgende onderwerp: bloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:39:54 UTC 2025