skoolveld [boodskap #137491] |
Do, 05 Augustus 2021 13:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolveld
Afbreking: skool•veld
Samestelling: skool + veld
Selfstandige naamwoord: skoolveld
Meervoud: skoolvelde
Verkleinwoord: skoolveldjie
Meervoud van verkleining: skoolveldjies
Betekenis:
• Die sportveld van 'n skool.
Gebruik:
• Tydens pouse moes al die skoolkinders vullis op die skoolveld optel.
Vertaling:
Engels: school field
Nederlands: schoolveld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|