Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
kenteken
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
kenteken
[
boodskap #137489
]
Thu, 05 August 2021 12:41
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
IBM se kenteken.
YouTube se kenteken.
kenteken
Afbreking: ken•te•ken
Samestelling: ken + teken
Selfstandige naamwoord:
kenteken
Meervoud:
kentekens
Verkleinwoord:
kentekentjie
Meervoud van verkleining:
kentekentjies
Betekenis:
• 'n Onderskeidende merk, embleem of simbool waaraan iets of iemand uitgeken word.
Gebruik:
• Hy dra die Voortrekkers se
kenteken
op sy hemp se mou.
Sinoniem:
• beeldmerk
• logo
• merkteken
Vertaling:
Engels: badge, identifying trait, distinguishing mark
Nederlands: kenteken
Werkwoord:
kenteken
Verlede tyd:
het gekenteken
Betekenis:
• Om aan iets uitgeken te word.
Gebruik:
• Ons persoonlike verhouding is deur goeie vriendskap
gekenteken
.
Vertaling:
Engels: to characterize
Nederlands: kentekenen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
drasak
Volgende onderwerp:
digteres
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sat Jan 11 00:37:59 UTC 2025