drasak [boodskap #137488] |
Thu, 05 August 2021 12:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
drasak
Afbreking: dra•sak
Samestelling: dra + sak
Selfstandige naamwoord: drasak
Meervoud: drasakke
Verkleinwoord: drasakkie
Meervoud van verkleining: drasakkies
Betekenis:
• 'n Sak wat met die hand gedra word.
Gebruik:
• Sy bestel 'n drasak vir haar kamera.
Verwant:
• boeksak
• knapsak
• reissak
• rugsak
• sak
• skooltas
• skouersak
• tas
Vertaling:
Engels: carry bag
Nederlands: tas, zak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|