Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strottehoof
strottehoof [boodskap #137486] Wed, 04 August 2021 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
strottehoof
Afbreking: strot•te•hoof


Selfstandige naamwoord: strottehoof
Meervoud: strottehoofde

Betekenis:
• Die boonste deel van die lugpyp.

Gebruik:
• Die adamsappel is deel van die strottehoof.

Sinoniem:
• gorrel
• larinks

Vertaling:
Engels: larynx
Nederlands: strottenhoofd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontrak
Volgende onderwerp: plakker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:00:34 UTC 2025