Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kontrak
kontrak [boodskap #137485] Wed, 04 August 2021 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kontrak
Afbreking: kon•trak
Uitspraak: /kɔnˈtrak/


Selfstandige naamwoord: kontrak
Meervoud: kontrakte
Verkleinwoord: kontrakkie
Meervoud van verkleining: kontrakkies

Betekenis:
• 'n Skriftelike ooreenkoms tussen partye met verpligtinge wat nagekom moet word.

Gebruik:
• Het jy ooit die kontrak se fynskrif gelees?

Sinoniem:
• akkoord
• ooreenkoms
• pakt
• skikking
• verdrag

Hiponiem:
• boukontrak
• dienskontrak
• huurkontrak
• huwelikskontrak
• konsepkontrak
• koopkontrak
• termynkontrak

Afgelei:
• kontrakbasis
• kontrakbepalings
• kontrakbreuk
• kontrakdokument
• kontrakreg
• kontraktant
• kontrakteer
• kontraktermyn
• kontrakteur
• kontraktueel
• kontrakvoorwaardes
• kontrakwerker

Vertaling:
Engels: contract, agreement
Nederlands: contract

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontaminasie
Volgende onderwerp: strottehoof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:59:54 UTC 2025