Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » choreograaf
choreograaf [boodskap #137483] Wed, 04 August 2021 12:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Choreograaf wat 'n danser touwys maak.
'n Choreograaf wat 'n danser touwys maak.
choreograaf
Afbreking: cho•reo•graaf


Selfstandige naamwoord: choreograaf
Meervoud: choreograwe

Betekenis:
• Skepper van 'n dans, of iemand wat danspassies afrig.

Gebruik:
• Hy is 'n choreograaf van formaat.

Sinoniem:
• belletskepper
• dansontwerper
• dansskepper

Verwant:
• choreografeer
• choreografie

Vertaling:
Engels: choreographer
Nederlands: choreograaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bariton
Volgende onderwerp: kontaminasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:10:27 UTC 2025