Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bariton
bariton [boodskap #137482] Wed, 04 August 2021 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bariton.
'n Bariton.
'n Bariton.
'n Bariton.
bariton
Afbreking: ba•ri•ton


Selfstandige naamwoord: bariton
Meervoud: baritons
Verkleinwoord: baritontjie
Meervoud van verkleining: baritontjies

Betekenis:
• 'n Mansstem tussen bas en tenoor, of 'n man met so 'n stem.
• 'n Koperblaasinstument.

Gebruik:
• Werner Nel is 'n Suid-Afrikaanse bariton wat internasionale erkenning verwerf het.
• Hy bespeel die bariton.

Afgelei:
• baritonsanger
• baritonstem
• baritonsleutel
• hoofbariton

Afkorting:
• bar.

Verwant:
• alt
• bas
• sopraan
• tenoor

Vertaling:
Engels: baritone
Nederlands: bariton

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parentese
Volgende onderwerp: choreograaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:17:35 UTC 2025