Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parentese
parentese [boodskap #137481] Wed, 04 August 2021 09:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
parentese
Afbreking: pa•ren•te•se


Selfstandige naamwoord: parentese
Meervoud: parenteses

Betekenis:
• 'n Toevoeging buite sintaktiese verband, gewoonlik ter verduideliking of aanvulling.
• 'n Leesteken wat hiervoor gebruik word, meestal 'n ronde hakie, "(" of ")".

Gebruik:
• Ronde hakies, kommas of 'n aandagstreep kan gebruik om 'n parentese aan te dui.
• Die teks buite die parentese moet grammatikaal korrek wees.

Sinoniem:
• inlassin
• inlassing
• invoeging
• tussensin
• tussenvoeging

Afgelei:
• parenteties

Vertaling:
Engels: parenthesis
Nederlands: parenthese

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versuur
Volgende onderwerp: bariton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:18:27 UTC 2025