versuur [boodskap #137480] |
Wed, 04 August 2021 09:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versuur
Afbreking: ver•suur
Samestelling: ver- + suur
Werkwoord: versuur
Verlede tyd: het versuur
Betekenis:
• Om suur te word of suur te maak.
• (figuurlik) Om onaangenaam te maak.
Gebruik:
• Die slaai kan met 'n bietjie asyn versuur word.
• Moenie dat nietighede jou dag versuur nie.
Sinoniem:
• aansuur
• verbitter
• vergal
Afgelei:
• versuring
• versuurde
Vertaling:
Engels: to acidify, become sour; be bitter, resentful
Nederlands: verzuren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|