| akwafobie [boodskap #137478] |
Wo., 04 Augustus 2021 09:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
akwafobie
Afbreking: a•kwa•fo•bie
Samestelling: akwa(water) + fobie
Selfstandige naamwoord: akwafobie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Vrees vir water.
Gebruik:
• 'n Persoon met akwafobie vrees eerder die gevare van water (soos verdrinking en versmoring) as die water self.
Sinoniem:
• hidrofobie
• watervrees
Afgelei:
• akwafobielyer
Vertaling:
Engels: aquaphobia, hydrophobia, fear of water
Nederlands: aquafobie, hydrofobie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|