Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermeerder
vermeerder [boodskap #137477] Wed, 04 August 2021 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermeerder
Afbreking: ver•meer•der


Werkwoord: vermeerder
Verlede tyd: het vermeerder

Betekenis:
• Om meer te maak of meer te word. In aantal te laat toeneem.

Gebruik:
• God het hulle geseën deur te sê: "Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde." [Genesis 1:28]

Sinoniem:
• aangroei
• aanwas
• inkrementeer
• maal
• prolifereer
• reproduseer
• toeneem
• vermenigvuldig

Antoniem:
• verminder

Afgelei:
• vermeerderde
• vermeerdering

Vertaling:
Engels: to increase, multiply
Nederlands: vermeerderen


Byvoeglike naamwoord: vermeerder
Attributief: vermeerderde

Betekenis:
• Wat toeneem; meer word.

Gebruik:
• Eskom se vermeerderde kapasiteit is toegeskryf aan groot ondernemings en fabrieke wat vir die feestyd gesluit het.

Vertaling:
Engels: increased
Nederlands: vermeerderd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heengaan
Volgende onderwerp: akwafobie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:56:26 UTC 2025