akrofobie [boodskap #137472] |
Tue, 03 August 2021 14:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
akrofobie
Afbreking: a•kro•fo•bie
Selfstandige naamwoord: akrofobie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Buitengewone vrees vir hoogtes.
Gebruik:
• Mense wat aan akrofobie ly kan dikwels aan bepaalde hoë plekke, soos 'n kantoorblok of woonstel, gewoond raak.
Sinoniem:
• hoogtevrees
Afgelei:
• akrofobielyer
Vertaling:
Engels: acrophobia, fear of heights
Nederlands: acrofobie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|