taksidermis [boodskap #137469] |
Tue, 03 August 2021 13:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taksidermis
Afbreking: tak•si•der•mis
Selfstandige naamwoord: taksidermis
Meervoud: taksidermiste
Verkleinwoord: taksidermissie
Meervoud van verkleining: taksidermissies
Betekenis:
• 'n Persoon wat diere opstop.
Gebruik:
• Die taksidermis het die bok opgestop.
Sinoniem:
• diere-opstopper
• opstopper
Vertaling:
Engels: taxidermist
Nederlands: taxidermist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|