Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ortodontis
ortodontis [boodskap #137468] Tue, 03 August 2021 13:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die handewerk van 'n ortodontis.
Die handewerk van 'n ortodontis.
ortodontis
Afbreking: or•to•don•tis


Selfstandige naamwoord: ortodontis
Meervoud: ortodontiste

Betekenis:
• 'n Dokter wat spesialiseer in ortodonsie (die regbuig van tande wat onreëlmatig groei).

Gebruik:
• Die ortodontis het vir my draadjies ingesit.

Verwant:
• ortodonsie
• ortodonties

Vertaling:
Engels: orthodontist
Nederlands: orthodontist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Metusalag
Volgende onderwerp: taksidermis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:56:36 UTC 2025