Metusalag [boodskap #137467] |
Tue, 03 August 2021 13:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Metusalag
Afbreking: Me•tu•sa•lag
Selfstandige naamwoord: Metusalag
Meervoud: Metusalags
Betekenis:
• Persoon in die Bybel wat 969 jaar oud geword het.
• (figuurlik) Iemand wat al baie oud is; aartsvader; gryskop.
Gebruik:
• Toe Metusalag 187 was, is sy seun Lameg gebore. Metusalag het ... nog 782 jaar geleef... [Genesis 5:26-27]
• Hy is 'n regte Metusalag!
Sinoniem:
• Metusalem
Vertaling:
Engels: Methuselah
Nederlands: Metusalem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|