Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sleutelgat
sleutelgat [boodskap #137466] Tue, 03 August 2021 10:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sleutelgat.
'n Sleutelgat.
sleutelgat
Afbreking: sleu•tel•gat
Samestelling: sleutel + gat


Selfstandige naamwoord: sleutelgat
Meervoud: sleutelgate
Verkleinwoord: sleutelgaatjie
Meervoud van verkleining: sleutelgaatjies

Betekenis:
• 'n Gat in 'n slot waardeur 'n sleutel gedruk word om die slot oop te sluit.

Gebruik:
• Die deur se sleutel het in die sleutelgat afgebreek.

Vertaling:
Engels: keyhole
Nederlands: sleutelgat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katarsis
Volgende onderwerp: Metusalag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:21:28 UTC 2025