ratelslang [boodskap #137464] |
Tue, 03 August 2021 08:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ratelslang
Afbreking: ra•tel•slang
Samestelling: ratel + slang
Selfstandige naamwoord: ratelslang
Meervoud: ratelslange
Verkleinwoord: ratelslangetjie
Meervoud van verkleining: ratelslangetjies
Betekenis:
• 'n Giftige adder van Noord-Amerika met 'n ratel op die punt van sy stert, Crotalus horridus en verwante spesies.
Gebruik:
• 'n Ratelslang het horingagtige skubbe aan sy stert wat 'n ratelgeluid maak.
Vertaling:
Engels: rattle snake
Nederlands: ratelslang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|