Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oogarts
oogarts [boodskap #137462] Mon, 02 August 2021 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oogarts
Afbreking: oog•arts
Samestelling: oog + arts


Selfstandige naamwoord: oogarts
Meervoud: oogartse
Verkleinwoord: oogartsie
Meervoud van verkleining: oogartsies

Betekenis:
• 'n Persoon wat jou oë toets en oogsiektes behandel.

Gebruik:
• Die oogarts het my na 'n oogspesialis verwys.

Sinoniem:
• oftalmoloog
• okulis
• oogdokter
• oogheelkundige

Vertaling:
Engels: oculist, ophthalmologist
Nederlands: oogarts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Jehu
Volgende onderwerp: vermeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:05:08 UTC 2025