Jehu [boodskap #137461] |
Mon, 02 August 2021 18:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jehu
Afbreking: Je•hu
Selfstandige naamwoord: Jehu
Meervoud: Jehu's
Betekenis:
• 'n Koning van Israel in die 9de eeu v.C. wat woes met 'n wa gery het.
• (figuurlik) 'n Jaagduiwel of woeste bestuurder.
Gebruik:
• Die een wat die wa dryf, moet Jehu seun van Nimsi wees, want hy dryf soos 'n mal mens! [2 Konings 9:20]
• Hy is 'n regte Jehu.
Vertaling:
Engels: Jehu
Nederlands: Jehu
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|