Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goudsmid
goudsmid [boodskap #137460] Mon, 02 August 2021 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
goudsmid
Afbreking: goud•smid
Samestelling: goud + smid


Selfstandige naamwoord: goudsmid
Meervoud: goudsmede, goudsmids
Verkleinwoord: goudsmidjie
Meervoud van verkleining: goudsmidjies

Betekenis:
• 'n Smid wat met goud werk; persoon wat goue voorwerpe vervaardig en verkoop.

Gebruik:
• Die ambagsman giet 'n beeld, en die goudsmid trek dit oor met goud en smelt silwerkettings. [Jesaja 40:19]

Afgelei:
• goudsmidsmeltkroes

Vertaling:
Engels: goldsmith
Latyn: aurifex
Nederlands: goudsmid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ghoen
Volgende onderwerp: Jehu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:16:47 UTC 2025