Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Benjamin
Benjamin [boodskap #137456] Mon, 02 August 2021 16:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Benjamin
Afbreking: Ben•ja•min


Selfstandige naamwoord: Benjamin
Meervoud: Benjamins

Betekenis:
• Die jongste seun van Jakob en Ragel, die broer van Josef in die Bybel.
• 'n Manlike voornaam van Hebreeuse oorsprong.
• (figuurlik) 'n Gunsteling-kind.

Gebruik:
• Maar Ragel was aan die sterf en terwyl sy haar laaste asem uitblaas, noem sy die seuntjie Ben-Oni. Sy pa het hom egter Benjamin genoem. [Genesis 35:18]
• My maatjie se naam is Benjamin.
• Hy is 'n regte Benjamin.

Vertaling:
Engels: Benjamin
Nederlands: Benjamin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mammon
Volgende onderwerp: botanikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:21:38 UTC 2025