Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mammon
mammon [boodskap #137455] Mon, 02 August 2021 15:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mammon
Afbreking: mam•mon


Selfstandige naamwoord: mammon
Meervoud:

Betekenis:
• Geld, rykdom en besittings, of die (af)god van sulke aardse dinge (dan met 'n hoofletter).

Gebruik:
• Julle kan nie God én Mammon dien nie. [Matteus 6:24]

Sinoniem:
• geldgod

Afgelei:
• mammondiens
• mammonsdiens
• mammonverering

Vertaling:
Engels: mammon, wealth
Nederlands: mammon

Nota:
• Van Aramees, die taal wat Jesus gepraat het, "geld of rykdom".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sykous
Volgende onderwerp: Benjamin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:12:55 UTC 2025