Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sykous
sykous [boodskap #137454] Mon, 02 August 2021 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou met 'n minirok en sykouse.
'n Vrou met 'n minirok en sykouse.
sykous
Afbreking: sy•kous
Samestelling: sy + kous


Selfstandige naamwoord: sykous
Meervoud: sykouse
Verkleinwoord: sykousie
Meervoud van verkleining: sykousies

Betekenis:
• 'n Kous van sy of 'n syagtige sintetiese materiaal.

Gebruik:
Sykouse is elegant, maar kan 'n dame in die verleentheid stel as dit ontydig leer.

Vertaling:
Engels: stocking
Nederlands: zijden kous

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spanlid
Volgende onderwerp: mammon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:57:56 UTC 2025