spanlid [boodskap #137453] |
Mon, 02 August 2021 12:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spanlid
Afbreking: span•lid
Samestelling: span + lid
Selfstandige naamwoord: spanlid
Meervoud: spanlede
Betekenis:
• Persoon wat deel is van 'n span. Medelid van 'n groep wat saam speel of werk.
Gebruik:
• Gee vir elke spanlid 'n beurt om die bal in te gooi.
Sinoniem:
• kollega
• spanmaat
• spanspeler
Vertaling:
Engels: teammate, team member
Nederlands: ploeggenoot, teamgenoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|