Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blywend
blywend [boodskap #137446] Sun, 01 August 2021 16:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blywend
Afbreking: bly•wend


Byvoeglike naamwoord: blywend
Vergrotende trap: blywender
Oortreffende trap: blywendste
Attributief: blywende
Partitief: blywends

Betekenis:
• Wat nie weggaan of verdwyn nie.

Gebruik:
• Die aarde het vir miljarde jare blywend gebly, maar uiteindelik is niks vir altyd blywend nie en sal dit ook vergaan.

Sinoniem:
• aanhoudend
• chronies
• ewig
• ewigdurend
• konstant
• langdurig
• onverganklik
• onvernietigbaar
• onveranderlik
• permanent
• standhoudend
• standvastig
• talmend
• voortdurend

Antoniem:
• tydelik

Afgelei:
• agterblywend
• blywendheid
• gelykblywend
• vryblywend

Vertaling:
Engels: lasting, enduring, permanent
Nederlands: blijvend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nakend
Volgende onderwerp: alvorens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:57:08 UTC 2025