nakend [boodskap #137445] |
Sun, 01 August 2021 12:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nakend
Afbreking: na•kend
Byvoeglike naamwoord: nakend
Vergrotende trap: nakender
Oortreffende trap: nakendste
Attributief: nakende
Intensief: poedelnakend, vingernakend, kaalnakend
Betekenis:
• Wat sonder klere of bedekking is. In adams- of evasgewaad.
Gebruik:
• Hulle swem nakend in die maanlig.
Sinoniem:
• kaal
• klereloos
• naak
• onbedek
• ontbloot
Antoniem:
• bedek
• geklee
Vertaling:
Engels: naked, bare
Nederlands: nakend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|