najaar [boodskap #137443] |
Sun, 01 August 2021 12:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
najaar
Afbreking: na•jaar
Samestelling: na + jaar
Selfstandige naamwoord: najaar
Meervoud: najare
Verkleinwoord: najaartjie
Meervoud van verkleining: najaartjies
Betekenis:
• Die tyd van die jaar tussen die somer en die winter.
Gebruik:
• In die najaar val die bome se blare af.
Sinoniem:
• herfs
Antoniem:
• voorjaar
Afgelei:
• najaarsaans
• najaarsdag
• najaarsdroom
• najaarshout
• najaarsopruiming
• najaarstorm
• najaarsuitverkoop
• najaarsweer
Vertaling:
Engels: autumn
Nederlands: najaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|