Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naderhand
naderhand [boodskap #137442] Sun, 01 August 2021 08:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
naderhand
Afbreking: na•der•hand


Bywoord: naderhand

Betekenis:
• In die tyd daarna.

Gebruik:
• Sy wou winkels toe gaan, maar het naderhand anders besluit.

Sinoniem:
• agterna
• daarna
• eindelik
• gaandeweg
• later
• mettertyd

Antoniem:
• vooraf

Vertaling:
Engels: later on, afterwards, subsequently
Nederlands: naderhand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nadelig
Volgende onderwerp: najaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:05:26 UTC 2025