Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nadelig
nadelig [boodskap #137441] Sun, 01 August 2021 08:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nadelig
Afbreking: na•de•lig
Samestelling: nadeel + -ig


Byvoeglike naamwoord: nadelig
Vergrotende trap: nadeliger
Oortreffende trap: nadeligste
Attributief: nadelige
Partitief: nadeligs

Betekenis:
• Wat sleg of skadelik is en geen voordeel inhou nie.

Gebruik:
• Te veel lekkers is nadelig vir 'n mens se tande.

Sinoniem:
• ongunstig
• onvoordelig
• rampspoedig
• sleg
• skadelik
• verderflik
• vernielend

Antoniem:
• voordelig

Afgelei:
• nadeligheid

Vertaling:
Engels: disadvantageous, detrimental, harmful, adverse
Nederlands: nadelig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dorado
Volgende onderwerp: naderhand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:01:59 UTC 2025