Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uithouvermoë
uithouvermoë [boodskap #137438] Sat, 31 July 2021 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uithouvermoë
Afbreking: uit•hou•ver•mo•ë
Samestelling: uithou + vermoë


Selfstandige naamwoord: uithouvermoë
Meervoud: uithouvermoëns

Betekenis:
• Die vermoë om fisieke of geestelike inspanning vir 'n lang tyd te onderhou.

Gebruik:
• Driekamp is 'n multisport-dissipline wat uiterste uithouvermoë verg.

Wisselvorm:
• uithoudingsvermoë

Sinoniem:
• deursettingsvermoë
• stamina
• volhardingsvermoë
• weerstandsvermoë

Vertaling:
Engels: endurance, stamina
Nederlands: uithoudingsvermogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poligoon
Volgende onderwerp: afskeidingsorgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:21:15 UTC 2025