meerjarig [boodskap #137435] |
Sat, 31 July 2021 18:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meerjarig
Afbreking: meer•ja•rig
Samestelling: meer + jaar + -ig
Byvoeglike naamwoord: meerjarig
Attributief: meerjarige
Partitief: meerjarigs
Betekenis:
• Wat meer as 'n jaar duur of hou.
Gebruik:
• Sekere plante is eenjarig terwyl ander weer meerjarig is.
Sinoniem:
• oorjarig
Antoniem:
• eenjarig
Afgelei:
• meerjariges
• meerjarigheid
Vertaling:
Engels: perennial
Nederlands: meerjarig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|