| parallelogram [boodskap #137434] |
Sa., 31 Julie 2021 17:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Parallelogram.
parallelogram
Afbreking: pa•ral•le•lo•gram
Selfstandige naamwoord: parallelogram
Meervoud: parallelogramme
Betekenis:
• 'n Vierhoek waarvan die teenoorgestelde sye parallel loop.
Gebruik:
• Die hoeke van 'n parallelogram wat teenoor mekaar lê is ewe groot, terwyl die som van aangrensende hoeke 180° is.
Vertaling:
Engels: parallelogram
Nederlands: parallellogram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|