Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hibernasie
hibernasie [boodskap #137433] Sat, 31 July 2021 17:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vlermuise wat hiberneer.
Vlermuise wat hiberneer.
hibernasie
Afbreking: hi•ber•na•sie


Selfstandige naamwoord: hibernasie
Meervoud: hibernasies
Verkleinwoord: hibernasietjie
Meervoud van verkleining: hibernasietjies

Betekenis:
• 'n Toestand van inaktiwiteit en hipotermie by sommige warmbloedige diere in die wintermaande.

Gebruik:
• Bere verloor 25 tot 40% van hulle gewig tydens hibernasie deur vet te verbrand.

Sinoniem:
• oorwintering
• winterslaap

Antoniem:
• somerslaap

Vertaling:
Engels: hibernation
Nederlands: winterslaap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fluktueer
Volgende onderwerp: parallelogram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:03:10 UTC 2025