fluktueer [boodskap #137432] |
Sat, 31 July 2021 11:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fluktueer
Afbreking: fluk•tu•eer
Werkwoord: fluktueer
Verlede tyd: het gefluktueer
Betekenis:
• Om onreëlmatig te varieer; op- en afgaan; styg en daal.
Gebruik:
• Die prys van die rand fluktueer daagliks.
Sinoniem:
• alterneer
• dobber
• skommel
• swaai
• varieer
• wissel
Afgelei:
• fluktuasie
• fluktuering
Vertaling:
Engels: to fluctuate, swing
Nederlands: fluctueren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|