byterig [boodskap #137429] |
Sat, 31 July 2021 09:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
byterig
Afbreking: by•te•rig
Samestelling: byt + -erig
Byvoeglike naamwoord: byterig
Vergrotende trap: byteriger
Oortreffende trap: byterigste
Attributief: byterige
Betekenis:
• Wat maklik of graag byt, of figuurlik, wat geniepsig is.
Gebruik:
• Wanneer die oggende al koeler en die aandlug byterig raak, weet 'n mens die winter is naby.
Afgelei:
• byterigheid
Vertaling:
Engels: biting; pugnacious
Nederlands: bijterig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|