hoenderhaan [boodskap #137424] |
Fri, 30 July 2021 18:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoenderhaan
Afbreking: hoen•der•haan
Samestelling: hoender + haan
Selfstandige naamwoord: hoenderhaan
Meervoud: hoenderhane
Verkleinwoord: hoenderhaantjie
Meervoud van verkleining: hoenderhaantjies
Betekenis:
• 'n Manlike hoender.
Gebruik:
• Die hoenderhaan kraai ons elke oggend wakker.
Antoniem:
• hoenderhen
Vertaling:
Engels: rooster, cock, male chicken
Nederlands: haan, mannelijke kip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|