Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Was Verwoerd 'n Afrikaner?
Re: Was Verwoerd 'n Afrikaner? [boodskap #15135] Sun, 24 May 1998 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: July 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net heeft geschreven in bericht
...

> OK Leendert, sal ophou om ander verklarings
> te soek vir die duiwelsdrek-regime wat daar
> in Suid-Afrika gedurende die 50's tot die
> 90er jare ontwikkel het. Volgens jou was
> die basis maar die keuse van die Afrikaner.
> En wie kan nou vir jou weerspreek?

Jammer, ek volg nie die strekking van wat jy hier skryf nie.

> S^e my
> net, was Verwoerd ook 'n Afrikaner?
>
> Gloudina

Sê my net, Gloudina, is Gloudina 'n Kanadees? Of, om 'n meer akkurate
vergelyking te tref: is Gloudina se kinders wat in SA gebore is maar in
Kanada grootgeword het Kanadese?

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: News about South Africa
Volgende onderwerp: Algemeen Beskaafde Afrikaans?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 05:34:59 UTC 2024