Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poegaai
poegaai [boodskap #137421] Fri, 30 July 2021 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
poegaai
Afbreking: poe•gaai


Byvoeglike naamwoord: poegaai
Vergrotende trap: poegaaier
Oortreffende trap: poegaaiste
Attributief: poegaai

Betekenis:
• (informeel) Wat baie moeg is.
• (ongewoon) Wat dronk/besope is.

Gebruik:
• Ek is nou poegaai geleer.

Sinoniem:
• afgemat
• doodmoeg
• flou
• gedaan
• kapot
• kis
• klaar
• moeg
• pê
• pootuit
• stokflou
• uitgeput
• vermoeid

Vertaling:
Engels: exhausted
Nederlands: moe, poechai

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nersderm
Volgende onderwerp: radikaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 18:37:02 UTC 2025