moeisaam [boodskap #137417] |
Fri, 30 July 2021 12:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moeisaam
Afbreking: moei•saam
Byvoeglike naamwoord: moeisaam
Vergrotende trap: moeisamer
Oortreffende trap: moeisaamste
Attributief: moeisame
Partitief: moeisaams
Betekenis:
• Met baie moeite en inspanning.
Gebruik:
• Prediker 12 vertel van ou mense se skete en vergelyk 'n bejaarde met 'n sprinkaan wat homself moeisaam voortsleep.
Sinoniem:
• arbeidsintensief
• inspannend
• moeilik
• moeitevol
• sukkelend
• vermoeiend
Vertaling:
Engels: laborious, arduous, fatiguing, tiresome
Nederlands: moeizaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|