domineer [boodskap #137415] |
Fri, 30 July 2021 09:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
domineer
Afbreking: do•mi•neer
Werkwoord: domineer
Verlede tyd: het gedomineer
Betekenis:
• Om te oorheers of te beheer.
Gebruik:
• Dit lyk of Sjina eendag die wêreld gaan domineer en ons sal dalk Mandaryns moet begin leer.
Sinoniem:
• baasspeel
• onderwerp
• oorheers
• oorweldig
• tiranniseer
Verwant:
• dominasie
• dominerend
• dominering
Vertaling:
Engels: to rule, dominate
Nederlands: domineren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|