Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goudverlak
goudverlak [boodskap #137414] Fri, 30 July 2021 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
goudverlak
Afbreking: goud•ver•lak
Samestelling: goud + verlak


Byvoeglike naamwoord: goudverlak
Attributief: goudverlakte

Betekenis:
• Wat met goud verlak (geverf/vernis) is.

Gebruik:
• Die juwelekissie is goudverlak.

Vertaling:
Engels: gold-lacquered
Nederlands: goudverlak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verneem
Volgende onderwerp: domineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:07:28 UTC 2025