toorn [boodskap #137411] |
Fri, 30 July 2021 07:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toorn
Afbreking: toorn
Selfstandige naamwoord: toorn
Meervoud: –
Betekenis:
• Woede en vergelding, dikwels 'n emosionele reaksie op onreg en onregverdigheid.
Gebruik:
• Hy het sy gloeiende toorn op hulle losgelaat: gramskap, woede en rampe, 'n hele vrag onheil. [Psalms 78:49]
Sinoniem:
• antagonisme
• boosheid
• gramskap
• grimmigheid
• humeur
• kwaadheid
• verontwaardiging
• woede
• wraaklus
• wrewel
Afgelei:
• toornig
• vertoorn
Vertaling:
Engels: wrath, ire, anger, fury, rage
Nederlands: toorn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|