regtrek [boodskap #137410] |
Do, 29 Julie 2021 20:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regtrek
Afbreking: reg•trek
Samestelling: reg + trek
Werkwoord: trek reg, regtrek
Verlede tyd: het reggetrek
Betekenis:
• Om aan iets te trek totdat dit reg lê.
Gebruik:
• Jy kan ten minste jou bed regtrek voordat jy skool toe gaan.
Vertaling:
Engels: to straighten out
Nederlands: rechttrekken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|