Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrikaanjaend
skrikaanjaend [boodskap #137403] Thu, 29 July 2021 13:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skrikaanjaend
Afbreking: skrik•aan•ja•end
Samestelling: skrik + aanjaend


Byvoeglike naamwoord: skrikaanjaend
Vergrotende trap: skrikaanjaender
Oortreffende trap: skrikaanjaendste
Attributief: skrikaanjaende
Partitief: skrikaanjaends

Betekenis:
• Wat 'n mens bang maak; die skrik op die lyf jaag.

Gebruik:
• Die monster was yslik groot en skrikaanjaend.

Sinoniem:
• angswekkend
• bangmakend
• onrusbarend
• ontstellend
• skrikbarend
• skrikwekkend
• verskriklik
• vreeslik
• yswekkend

Vertaling:
Engels: frightening, terrifying, alarming
Nederlands: schrikaanjagend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bemaak
Volgende onderwerp: aandoening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:04:45 UTC 2025