Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemaak
bemaak [boodskap #137402] Thu, 29 July 2021 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemaak
Afbreking: be•maak


Werkwoord: bemaak
Verlede tyd: het bemaak

Betekenis:
• Om iets in 'n testament toe te deel.

Gebruik:
• Hy het sy huis aan sy vrou bemaak.

Sinoniem:
• agterlaat
• legateer
• nalaat
• testeer

Afgelei:
• bemaker
• bemaakte
• bemaking

Vertaling:
Engels: to bequeath, leave
Nederlands: vermaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haikoe
Volgende onderwerp: skrikaanjaend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:14:37 UTC 2025