haikoe [boodskap #137401] |
Thu, 29 July 2021 11:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haikoe
Afbreking: hai•koe
Selfstandige naamwoord: haikoe
Meervoud: haikoes
Betekenis:
• 'n Gedig in 3 lyne met 17 lettergrepe, oorspronklik van Japan.
Gebruik:
• 'n Haikoe het 5 klankgrepe in die eerste reël, sewe in die tweede reël en weer vyf in die laaste reël.
Afgelei:
• haikoedigter
• haikoeskrywer
Vertaling:
Engels: haiku
Nederlands: haiku
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|